Search form

2 Kronieke 23:3

3Daar het die hele volksvergadering by die tempel ’n ooreenkoms gemaak met die koning. Jojada het vir hulle gesê: “Hier is die prins, hy moet koning word, die Here het dit belowe vir die nageslag van Dawid.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index