Search form

2 Kronieke 23:5

5Een derde van julle moet by die paleis wees en een derde moet by die Fondament-poort wees. Al die ander mense moet op die oop stukke grond by die tempel wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index