Search form

2 Kronieke 23:6

6Julle moet niemand by die tempel laat kom nie, net die priesters en die Leviete wat moet werk, mag daar kom. Hulle mag inkom, want hulle is gewy. Al die ander mense moet gehoorsaam wees aan wat die Here gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index