Search form

2 Kronieke 23:7

7Die Leviete moet rondom die koning staan, elkeen moet sy wapen in sy hand hou. Hulle moet almal doodmaak wat by die tempel wil kom, en hulle moet by die koning bly oral waar hy gaan.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index