Search form

2 Kronieke 23:8

8Die Leviete en die priesters het alles gedoen wat die priester Jojada gesê het. Elkeen het sy manne geneem wat op die Sabbatdag moes kom werk, saam met die manne wat klaar gewerk het, want die priester Jojada het nie die werkgroepe laat teruggaan na hulle huise nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index