Search form

2 Kronieke 24:1

Joas sê hulle moet die tempel regmaak

(Kyk ook 2 Kon 12:1-16)

1Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 40 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma se naam was Sibja, sy het van die stad Berseba gekom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index