Search form

2 Kronieke 24:11

11Die Leviete moes elke maal die kis na die koning se amptenare toe bring. Wanneer die amptenare gesien het daar is baie geld in die kis, dan het die sekretaris van die koning en ’n priester gekom. Hulle het die kis leeggemaak en dit dan teruggesit op sy plek. Hulle het dit elke dag gedoen, en hulle het baie geld bymekaargemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index