Search form

2 Kronieke 24:12

12Die koning en Jojada het dan die geld gegee vir die mense wat die tempel moes regmaak. Hulle het mense wat klippe gekap het, gehuur om die tempel reg te maak, en ook ambagsmanne en mense wat met yster en brons kon werk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index