Search form

2 Kronieke 24:14

14Toe hulle klaar was, het hulle die geld wat oorgebly het, vir die koning en vir Jojada gegee, en hulle het gereedskap laat maak vir die tempel, gereedskap vir die werk by die tempel en vir die brand-offers. Hulle het ook panne en goue goed en silwergoed gemaak. Hulle het brand-offers gebring na die tempel so lank soos Jojada gelewe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index