Search form

2 Kronieke 24:22

22Koning Joas het nie onthou dat Sagaria se pa Jojada goed was vir hom nie, hy het gesê hulle moet Jojada se seun vermoor. Toe Sagaria sterf, het hy gesê: “Ek bid dat die Here dit sien en dat Hy jou sal straf.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index