Search form

2 Kronieke 24:23

Joas sterf

(Kyk ook 2 Kon 12:19-21)

23Dit was die einde van die jaar. Die leër van die Arameërs het vir Joas en sy leër kom aanval. Die Arameërs het na Juda en Jerusalem gekom en hulle het al die leiers van die volk doodgemaak. Hulle het al die goed wat hulle gevat het, vir die koning van Damaskus gestuur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index