Search form

2 Kronieke 24:24

24Die leër van die Arameërs was klein, maar die Here het hulle laat wen teen die groot leër van Juda, want die mense van Juda en Jerusalem het die Here, die God van hulle voorvaders, gelos. Die Arameërs het vir Joas gestraf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index