Search form

2 Kronieke 24:25

25Toe hulle weggaan, het Joas ernstige seerplekke gehad. Party van sy amptenare het besluit om hom dood te maak omdat hy gesê het hulle moet die seun van die priester Jojada vermoor. Die amptenare het vir Joas op sy bed vermoor. Hy het gesterf, en hulle het hom begrawe in die Dawidstad, maar nie in die grafte waar hulle die konings begrawe het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index