Search form

2 Kronieke 24:26

26Die manne wat hom vermoor het, was Sabad seun van Simat, en Josabad seun van Simrat. Simat was ’n Ammonitiese vrou, en Simrat was ’n Moabitiese vrou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index