Search form

2 Kronieke 24:5

5Hy het die priesters en die Leviete bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Julle moet na die stede van Juda gaan en julle moet geld kry van al die Israeliete sodat julle elke jaar die tempel van julle God kan regmaak. Julle moet gou maak.”

Maar die Leviete het nie gou gemaak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index