Search form

2 Kronieke 24:6

6Toe roep die koning die hoëpriester Jojada en hy vra vir hom: “Hoekom het jy nie gekyk dat die Leviete die geld van die mense van Juda en Jerusalem kry nie? Dit is die geld wat hulle elke jaar moet betaal. Moses, die dienaar van die Here, het gesê die volk Israel moet die geld betaal vir die tent waarin die tien gebooie is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index