Search form

2 Kronieke 25:1

Amasia maak die moordenaars van sy pa dood

(Kyk ook 2 Kon 14:1-6)

1Amasia was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 29 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Jehoaddan, sy was van Jerusalem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index