Search form

2 Kronieke 25:10

10Amasia het toe die groep soldate teruggestuur huis toe, die soldate wat van Efraim na hom toe gekom het. Die soldate was baie kwaad vir die koning en vir die mense van Juda, hulle het kwaad huis toe gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index