Search form

2 Kronieke 25:12

12Die Judeërs het nóg 10 000 manne van Seïr lewendig gevang en hulle het die manne na die boonste punt van ’n hoë rots gebring. Die Judeërs het hulle daar afgegooi en die manne het hulle doodgeval.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index