Search form

2 Kronieke 25:14

Amasia dien ander gode

14Amasia het teruggekom nadat hy die Edomiete oorwin het. Hy het gode van die Seïr-mense saamgebring en hy het die gode op plekke neergesit om sy gode te wees. Hy het voor die gode gebuig en hy het wierook vir hulle gebrand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index