Search form

2 Kronieke 25:15

15Die Here was kwaad vir Amasia en Hy het ’n profeet na hom toe gestuur en vir hom gesê: “Hoekom dien jy ’n ander volk se gode? Daardie gode kon nie hulle volk red toe jy hulle aangeval het nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index