Search form

2 Kronieke 25:16

16Die profeet was besig om te praat, en toe sê Amasia vir hom: “Het ons jou gekies om ’n raadgewer van die koning te wees? Nee! Bly stil! As jy aanhou praat, dan sal ek jou laat doodmaak.”

Die profeet het stilgebly, maar hy het eers gesê: “Ek weet nou dat God besluit het om jou te laat sterf, want jy doen hierdie ding en jy luister nie wanneer ek vir jou wil help en sê wat jy moet doen nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index