Search form

2 Kronieke 25:17

Amasia verloor ’n oorlog teen Israel

(Kyk ook 2 Kon 14:8-13)

17Koning Amasia van Juda het gevra wat sy raadgewers sê, en toe het hy ’n boodskap gestuur vir Joas seun van koning Joahas van Israel. Hy het vir Joas gesê: “Kom ons maak oorlog teen mekaar.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index