Search form

2 Kronieke 25:20

20Maar Amasia het nie geluister nie, want God het dit besluit. God wou hê dat Amasia die oorlog moet verloor omdat Amasia en sy manne die gode van Edom gedien het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index