Search form

2 Kronieke 25:23

23Koning Joas het vir koning Amasia van Juda, seun van Joas seun van Joahas, by Bet-Semes gevang en hy het hom na Jerusalem gebring. Daar het Joas ’n stuk van Jerusalem se muur afgebreek, die stuk muur was 400 el lank. Dit was tussen die Efraim-poort en die Hoek-poort.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index