Search form

2 Kronieke 25:24

24Joas het al die goud en silwer gevat, en al die ander goed wat hy in die tempel kon kry, die goed wat Obed-Edom moes oppas. Joas het ook die kosbare goed van die paleis gevat en hy het gyselaars saam met hom geneem. Toe het hy teruggegaan na die stad Samaria.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index