Search form

2 Kronieke 25:27

27Nadat Amasia opgehou het om die Here te dien, het mense in Jerusalem besluit om hom dood te maak. Hy het na die stad Lakis gevlug, maar hulle het mense daarnatoe gestuur en hulle het hom daar doodgemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index