Search form

2 Kronieke 25:4

4Hy het nie hulle kinders ook doodgemaak nie, want daar is geskryf in die Wette van Moses dat die Here gesê het: “Wanneer ’n kind sonde doen, dan moet sy pa nie daaroor sterf nie, en wanneer ’n pa sonde doen, dan moet sy kind nie daaroor sterf nie. Elkeen mag net sterf oor dit wat hyself verkeerd gedoen het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index