Search form

2 Kronieke 25:5

Amasia oorwin die Edomiete

(Kyk ook 2 Kon 14:7)

5Amasia het gesê die manne van Juda moet bymekaarkom, die families moet in groepe bymekaarkom. Hy het ook hoof-offisiere en ander offisiere gekies en aangestel, hulle was die leiers van al die manne van die Juda-stam en die Benjamin-stam, al die manne wat 20 jaar oud en ouer was. Hy het gesê hulle moet die manne tel, en daar was 300 000 manne wat oorlog kon gaan maak met spiese en skilde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index