Search form

2 Kronieke 26:1

Ussia

(Kyk ook 2 Kon 14:21-22; 15:1-7)

1Al die mense van Juda het vir Ussia geneem en hulle het hom koning gemaak ná sy pa Amasia. Ussia was toe 16 jaar oud.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index