Search form

2 Kronieke 26:10

10Hy het ook in die woestyn torings gebou en hy het baie watergate uitgekap, want hy het baie diere gehad, in die Laeveld en op die Hoëveld. Hy het daarvan gehou om te boer, hy het mense gehad wat in sy grond en sy wingerde gewerk het in die berge en in die valleie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index