Search form

2 Kronieke 26:11

11Ussia het ’n leër gehad van manne wat goed oorlog kon maak, die soldate was in groepe. Die sekretaris Jeüel en die voorman Maäseja het die manne getel en in groepe ingedeel. Gananja was hulle leier, Gananja was een van die amptenare van die koning, hy het gekyk dat hulle alles reg doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index