Search form

2 Kronieke 26:13

13Hulle was die offisiere van ’n leër van 307 500 manne wat goed oorlog kon maak. Hierdie manne kon die koning help teen die vyand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index