Search form

2 Kronieke 26:23

23Ussia het gesterf, en hulle het hom begrawe by sy voorvaders. Hulle het hom begrawe in die grond by die begraafplaas van die konings, maar nie in die graf van die konings se familie nie, want hulle het gesê Ussia was melaats. Sy seun Jotam het koning geword ná hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index