Search form

2 Kronieke 28:11

11Luister nou na my en bring die gevangenes terug, hulle is julle familie en julle het hulle gevang. As julle die gevangenes nie terugbring nie, dan sal die Here ook vir júlle kwaad word.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index