Search form

2 Kronieke 28:12

12Party leiers van die Efraim-stam het gepraat met die manne wat teruggekom het van die oorlog. Die leiers was Asarja seun van Joganan, Berekja seun van Mesillemot, Hiskia seun van Sallum, en Amasa seun van Gadlai. Hulle het die manne gekeer wat teruggekom het

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index