Search form

2 Kronieke 28:13

13en vir hulle gesê: “Julle moenie die gevangenes hiernatoe bring nie. Ons het al klaar baie sonde gedoen teen die Here, en julle wil dit nou nog meer maak. Die Here sal baie kwaad word vir Israel.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index