Search form

2 Kronieke 28:18

18Die Filistyne het stede in die Laeveld en die Suid-land van Juda aangeval. Hulle het die stede Bet-Semes en Ajalon oorwin, en ook Gederot, Soko, Timna en die stede daar naby, en ook Gimso en die stede daar naby, en hulle het daar gaan woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index