Search form

2 Kronieke 28:21

21Ja, Agas het alles in die tempel en in die paleis gevat en ook alles wat aan die amptenare behoort het. Hy het dit vir die koning van Assirië gegee, maar dit het niks gehelp nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index