Search form

2 Kronieke 28:23

23Hy het offers gebring vir die gode van die mense van Damaskus wat hom oorwin het. Hy het gesê: “Die gode van die konings van Aram het daardie konings gehelp. Ek sal vir húlle offers bring, dan sal hulle my ook help.”

Maar toe Agas vir daardie gode ge-offer het, het dit met hom en al die mense van Israel nóg slegter gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index