Search form

2 Kronieke 28:25

25Hy het in elke stad van Juda offer-plekke gebou om vir ander gode offers te verbrand. Hy het die Here, die God van sy voorvaders, baie hartseer gemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index