Search form

2 Kronieke 28:27

27Agas het gesterf, en hulle het hom begrawe in die stad, in Jerusalem. Ja, hulle het hom nie begrawe in die grafte waar hulle die konings van Israel begrawe het nie. Sy seun Hiskia het koning geword ná hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index