Search form

2 Kronieke 28:5

5Toe het sy God die Here vir Agas laat verloor in die oorlog teen die koning van Aram. Die koning het hom oorwin en hy het baie van Agas se mense gevang en weggevat na Damaskus. Die Here het vir Agas ook laat verloor teen koning Peka van Israel. Peka het hom heeltemal oorwin.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index