Search form

2 Kronieke 28:6

6Peka seun van Remalja het in Juda 120 000 mense op een dag laat doodmaak, hulle was almal belangrike mense. Peka het hulle laat doodmaak omdat hulle die Here, die God van hulle voorvaders, gelos het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index