Search form

2 Kronieke 28:7

7Sikri was ’n sterk man van die Efraim-stam. Hy het vir prins Maäseja doodgemaak, en ook vir Asrikam, die hoof van die paleis, en vir Elkana, die onderkoning.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index