Search form

2 Kronieke 28:8

8Die mense van Israel het 200 000 mense van hulle broer-volk Juda gevang en weggevat, dit was ook vroue, seuns en dogters. Hulle het ook baie goed van die Judeërs gevat en hulle het dit na die stad Samaria geneem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index