Search form

2 Kronieke 28:9

9Maar daar was ’n profeet van die Here, sy naam was Oded. Hy het gaan staan voor die leër wat teruggekom het na Samaria en hy het vir hulle gesê: “Luister, die Here, die God van julle voorvaders, het julle laat wen teen Juda omdat Hy kwaad is vir hulle. Maar julle het aangehou om daardie mense te vermoor, en hulle bloed roep vir God en vra dat Hy julle moet straf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index