Search form

2 Kronieke 29:1

Hiskia

(Kyk ook 2 Kon 18:1-2)

1Hiskia het koning geword toe hy 25 jaar oud was, en hy was 29 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Abija dogter van Sagaria.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index