Search form

2 Kronieke 29:12

12Toe het hierdie Leviete vorentoe gekom: Magat seun van Amasai en Joël seun van Asarja van die Kehat-familie, Kis seun van Abdi en Asarja seun van Jehallelel van die Merari-familie, Joag seun van Simma en Eden seun van Joag van die Gerson-familie,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index