Search form

2 Kronieke 29:16

16Die priesters het in die tempel ingegaan om die tempel te reinig. Hulle het al die onrein dinge geneem wat hulle in die tempel gekry het, en hulle het dit na die oop stuk grond by die tempel gebring. Die Leviete het dit geneem en hulle het dit na die Kedron-vallei buite die stad gebring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index